Unilang bied aan baie taalmateriale vir ‘n grote verskeidenheid aan tale. Ons het byvoorbeeld, taalkursusse, grammatika-oorsigte, uitspraakgidse, taalgidse, spelletjies & oefeninge en baie meer! Al dit sy gratis verkrygbaar en vervaardig deur ons lede!

Die Unilang Forum is ‘n platform vir diskussie oor tale en ander temas. Daardie forum is die populêrste onderdeel van Unilang en besta uit verskillende tematiese subforums.
The UniLang Chat is a place to practise your language skills live with others and chat about various topics in multiple languages. We have both a text-based chat and a voicechat! 
At UniLang you can create your own language resources and translate those of others to your languages. Make for example your own vocabulary list, phrasebook or language exercise! These will subsequently be available in various online applications, for example our online vocabulary trainer. You can also use our very own Wiki!
Moreover, you can also share interesting websites about language that you find elsewhere on the web. 
Welkom by Unilang! Ons verenig taalliefhebbers van oor die hele wêreld by elkaar in ’n online gemeenskap. Jy kan hier baie gratis verskillende taalmateriale vind vir ’n grote verskeidenheid aan tale; gemaak deur en vir ons lede. Bowendien, jy kan nuut mense ontmoet op ons forum en kêkkelkamer wie alle dieselfde passie vir tale deel. As jy soek vir leermateriale of nuut vriende, jy het die goeie plek gevind!
Not a member yet? Join us now! Membership is free!